triptiekv1_manuskrip_23.pdf | |
File Size: | 748 kb |
File Type: |
Notewoorde
Lirieke en gedigte vir toonset op 'n temabasis met oudio/video grepe.
Die liedjieskrywer en sanger Stef Kruger ('n ontvanger van die Cordis Trust 2012 Orde van die Goue Pen toekenning) het "Al gebeur wat" geskryf en die begrip notewoorde daarin gebruik. Dit het aanleiding gegee tot hierdie domein.
Woordpalet het verskeie musiekkunstenaars aangespoor om temas te toonset en te sing.
Die Suid-Afrikaansgebore operasangeres Lisa Hanggli van Switserland met 'n geesdrif vir Afrikaans het twee gedigte van Mardene Marais (Kom ons droom vandag en Dagbreek) opgeneem in haar CD Mondverse wat in Junie 2014 te George vrygestel is. Dit was 'n besonder uitdagende taak en het onder andere interessante musiekinstrumente wat nie meer alledaags gebruik word nie ingesluit.

|
|
Johan de Beer het ook toonsettings gedoen van Kom ons droom vandag en Sanet.
Sanet
'n Verfpot val om en drup drup op die grond. Dis jy wat val en oopvlei in helder kleure en bont idees, in gedagtes, in dade, in gister, vandag en môre. Dis 'n meesterstuk en onderaan die raam is die handtekening van dié Een wat die verfpot omgestamp het.