Digprojekte
Die bron van inspirasie is die publikasie Woordpalet.
Geskeduleerde projekte sluit in 'n Verliesbundel, 'n Versoenbundel, 'n Verskansbundel en 'n bundel (s) met die temas Kom ons droom vandag, As ek ek bly, sal jy..., Vergifnis, Verlange na die Kaap, Liewe Ma, Die skepping, Kunspalet, Geestelike introspeksie, Dagbreek, Gesig in die spieƫl en andere.
Kyk asseblief na die onderafdelings : Verlies, Versoen, Verskans en Tematies